Date: 20th June 2022
GRAAFF-REINET IS THROUGH TO THE FINAL ROUND!
Thank you for your votes!!
Stand by to vote for us again!
Hoe werk dit?
SMS Graaff-Reinet na 33157
(SMS’e kos R1,50 elk, en is tot 30 per selfoonnommer beperk).
Elkeen van die nege streke het 'n finalis gekry.
Kwêla wys al nege van die streek wenners op Kanaal 144 op DSTV, Sondae 18:00.
Wanneer al nege dorpe op Kwêla gewys is, sal die publiek van 18:00 op 17 Julie tot 12:00 22 Julie, vir die wendorp kan stem.
Die Wendorp word op 31 Julie 2022 op Kwêla aangekondig.
The prize for Dorp Van Die Jaar consists of R1 000 000 (One Million Rands) worth of marketing for Graaff-Reinet and the surrounding areas.
Vir navrae, kontak Corné Nel by 021 422 3452, of stuur 'n epos na navrae@kwela.tv
We can do this!
Photo credits: Mandy Roets, William Kayster, Guy Lieberman, David Lancaster, Johan Bouwer